Focus on Module | Course Type | Place | Date | Presentation in | Course Presenter | Registration Form |
---|---|---|---|---|---|---|
SHEEP + GOATS and BEEF | Introductory | Bloemfontein | 27-28 Mei | Afrikaans | Mr. Johan de Jager | BenguFarm BEEF en SHEEP + GOATS Inleidende Kursus Besprekingsvorm - Bloemfontein 27 -28 Mei 2025.pdf |
SHEEP + GOATS and BEEF | Advanced | Bloemfontein | 29-30 Mei | Afrikaans | Mr. Johan de Jager | BenguFarm BEEF en SHEEP + GOATS Gevorderde Kursus Besprekingsvorm - Bloemfontein 29-30 Mei 2025.pdf |
SHEEP + GOATS and BEEF | Introductory | George | 9-10 Jun | Afrikaans & English |
Mr. Tinus Viljoen & Mr. Eric Joosten |
BenguFarm BEEF and SHEEP + GOATS Introductory Course Booking Form - George 9-10 June 2025.pdf |
SHEEP + GOATS and BEEF | Introductory | Addo | 12-13 Jun | Afrikaans & English |
Mr. Tinus Viljoen & Mr. Eric Joosten |
BenguFarm BEEF and SHEEP + GOATS Introductory Course Booking Form - Addo 12-13 June 2025.pdf |
SHEEP + GOATS and BEEF | Introductory | Pretoria | 17-18 Jun | Afrikaans | Mr. Johan de Jager | BenguFarm BEEF en SHEEP + GOATS Inleidende Kursus Besprekingsvorm - Pretoria 17 - 18 Junie 2025.pdf |
SHEEP + GOATS and BEEF | Advanced | Pretoria | 19-20 Jun | Afrikaans | Mr. Johan de Jager | BenguFarm BEEF en SHEEP + GOATS Gevorderde Kursus Besprekingsvorm - Pretoria 19-20 Junie 2025.pdf |
If you are interested in attending one of these courses, please book your place as soon as possible by downloading the applicable course registration form above and send the completed form it to the course presenter. All details of the course (programme, contents, price, banking details, etc.) are on the registration form. Please book early to avoid disappointment.
If you are interested in attending a training course in your area of the country or in another country, please contact your BenguFarm agent or Mrs. Jolandi de Jager at 083 601 9383 or e-mail her at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. so we can determine if there is sufficient interest for a specific course in your area.
Individual or Small Group Training:
For individual or small group (2-3 persons) training or online training, contact your local BenguFarm agent (see Contact Us) or contact Mr. Leslie Bergh at 082 801 2026 or e-mail This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. or Mr. Johan de Jager at 083 305 1042 or e-mail This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..
Course Contents: See the applicable course's booking form.
Comments from Attendees
"Ek wil net baie dankie se vir laas week se kursus. Ek het so baie geleer en is nou heeltemal vertroud met die [BenguFarm] program. Dit was elke sent die moeite werd."
Janné Greyling, Alpha Omega Tuli Stoet, Burgersdorp
"Baie dankie, dit [die gevorderde kursus] het my verwagtinge oortref, ek moes 10 jaar terug gekom het."
Nelmarie van Staden, Bonheim Drakensbergers, Magaliesburg
"Ek wil jou [Leslie] regtig opreg bedank vir jou insiggewende en leersame [gevorderde] kursus. En al jou baie geduld met my baie vrae. Daar het so baie ligte vir my opgegaan. Dit is werklik so dat mens sommer vinnig voel dat dit waarde vir geld was."
Dr. Thelma von Schauroth, Springputz Bonsmaras, Karasburg
"Die kursus was VREESLIK leersaam. Ek het gedink ek weet iets, maar weet nou BAIE."
Nella van Heerden, Kona Boran Stoet, Fouriesburg
"Baie dankie vir n baie volledige, leersame kursus. Ek het dit baie geniet en baie geleer!"
René de Wet, Marlo Farms, Polokwane
"Die kursus is van ‘n hoë standard en ek het geen voorstelle vir verbetering nie. Die sagteware en kursus is baie professioneel."
Theari Malan, Rockdale Farming, Uitenhage
"Ongelooflike sagteware. Leslie, ek waardeer jou moeite en manier van aanbieding. Nogmaals dankie."
Riaan Burger, Hoërskool Kroonstad
"Fantastic! Very well informed. All functions very well explained."
Tutu Ralfe, Up George Farms, Bonsmara, Wasbank
"Ek het die kursus baie geniet, het baie geleer en is opgewonde om die program te gebruik. Leslie weet waarvan hy praat."
Jacolet Visser, Anysberg Meatmasters, Ladismith
"Ek het gedink ek weet iets van die program, maar ek het sóveel geleer tydens die kursus – ek moes lank al ‘n kursus bygewoon het. BenguFarm is ‘n fantasiese program."
Hannes Maree, Hannes Maree Wild, Rubbervale & Vryburg
"BenguFarm is ‘n baie goeie program. Ek besef nou eers [nadat ek ‘n opleidingskursus gedoen het] wat ek alles daarmee kan doen."
Danie le Grange, Grootwaterval Boerdery, Prins Albert
"Baie dankie, dit was baie leersaam en insiggewend en ‘n heerlike dag."
Christa van Rooyen, Umpukane Dormers, Clocolan
"Dit was ‘n fantastiese kursus! Die program is uitstekend!"
Marolien Roux, Klein Kunkura
"Baie interessant en leersaam en kan goed gebruik word."
André en Susan Verster, Melkrivier Game Breeders, Vaalwater
"Die kursus het vreeslik gehelp en was bitter baie goed aangebied."
Joe van Jaarsveld, SA Rare Game Breeders, Rustenburg
"Die kursus is baie goed aangebied met goeie verduideliking. Dankie."
René de Kock, SA Rare Game Breeders, Rustenburg
"Baie dankie, interessant en gaan verseker baie beteken in die toekoms."
Thys van Rooyen, D.A.H. Heyns, Kimberley
"Baie dankie! Ek is van voor af beïndruk met die program en dankie vir die gevorderde kursus."
Kotie Pieterse, Syferfontein Bonsmaras, Standerton
"Vir iemand wat “niks” geweet het van die program nie en nie elke dag met hierdie terme werk nie, het ek baie geleer."
Christa Böhmer, Grey & Grey Landgoed, Ermelo
"Every aspect of my expectations was met."
Harry Shokane, Babirwa Breeding, Koedoeskop